Jans rautenbach biography sample

  • Jans rautenbach biography sample
  • Jans rautenbach biography sample

  • Short biography sample
  • Business biography sample
  • Biography sample writing lessons
  • Personal biography sample resume
  • Business biography sample!

    JANS RAUTENBACH (1936-2016)

    Jans Rautenbach was een van Suid-Afrika se bekendste rolprentvervaardigers en -regisseurs wat tien rolprente tussen 1968 en 2015 die lig laat sien het.

    Hy is op 22 Februarie 1936 in Boksburg gebore en het aan die Hoërskool Voortrekker gematrikuleer.

    Hy het sy rolprentloopbaan by Jamie Uys -filmproduksies begin en was die assistent-regisseur van die rolprent Kimberley Jim, waarvan Emil Nofal die regisseur was en waarin die Amerikaanse sanger Jim Reeves die hoofrol vertolk het.

    Hy het ook ’n geringe rol in hierdie rolprent vertolk.

    Short biography sample

    Nofal en Uys se paaie het later geskei en Nofal het sy eie produksiemaatskappy saam met Rautenbach begin. In 1965 was hy die produksie-assistent van die uiters omstrede rolprent Debbie, wat aanvanklik heeltemal verbied is, maar later met ’n hoë ouderdomsbeperking vrygestel is.

    Hy was nooit bang om in sy rolprente aandag aan omstrede kwessies te gee nie.

    Dit het duidelik gebly uit sy eerste Afrikaanse rolprent, Die kan